EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Hieronder is groeigroepmateriaal in die vorm van reekse wat groepe kan doen. Van die materiaal is gekoppel aan preekreekse of veldtogte wat in die gemeente plaasgevind het, maar nuwe groepe kan dit steeds met vrug doen. Kontak die Bedieningskoördineerder om meer oor die toepaslike boeke en DVD's uit te vind.

 

5 Weke om te Lewe (Veldtog; bykomende boek beskikbaar)

Verskillende dokumente met die volgende temas:

Groeigroeptema 01

Die werklike lewe

Groeigroeptema 02

Lewe met oorgawe

Groeigroeptema 03

Om onvoorwaadelik lief te hê

Groeigroeptema 04

Wees leerbaar

Groeigroeptema 05

Jou nalatenskap

 

Stap net oor (Veldtog; bykomende boek & DVD beskikbaar)

Verskillende dokumente met die volgende temas:

Groeigroeptema 01

Geesvervulde getuies

Groeigroeptema 02

Verlore skaap

Groeigroeptema 03

Stap net oor ... en hou ’n “levi fesi” 

Groeigroeptema 04

Stap net oor … van ’n veilige afstand tot in jou sitkamer 

 

Die huisgesin van God

Verskillende dokumente met die volgende temas:

Tema 1

Hoe lyk die kerk?

Tema 2

In Jesus geanker

Tema 3

Liefde onder mekaar

Tema 4

'n Plek waar God wonders doen

Tema 5

'n Plek waar ons bid

Tema 6

Getuienis

Tema 7

Volhard in die leer

Tema 8

Die rykes sorg vir die armes

Tema 9

Sorg vir mekaar met julle gawes

 

Liefde wat in dade oorgaan

Een dokument bestaande uit die volgende temas:

Tema 1

Geloof - Liefde - Dade

Tema 2

Liefdesdade en geregtigheid i.p.v. godsdiens

Tema 3

Gehoorsaamheid en dade

Tema 4

Geen geloof sonder dade

Tema 5

'n Morele lewe as dade van liefde

Tema 6

Liefde en woorde

 

’n Aan-die-kant-lewe

Een dokument bestaande uit die volgende temas:

Tema 1

Skuld en vrede

Tema 2

Vrede met my medemens

Tema 3

Beproewings en krisisse

Tema 4

Stres

Tema 5

Prioriteite

 

Kernwaardes

Een dokument bestaande uit die volgende temas:

Tema 1

Beywer julle allereers vir die Koninkryk van God

Tema 2

Om God te ken en te ontmoet

Tema 3

Elkeen belangrik, vir elkeen 'n plek

Tema 4

Diversiteit word omhels

Tema 5

Die gemeenskap van gelowiges

Tema 6

Sout en lig vir die wêreld

Tema 7

Volwasse lidmate

Tema 8

Die jeug is volwaardige lidmate

Tema 9

Visioenêre leierskap

 

Mekaar-tekste

Een dokument bestaande uit die volgende temas:

Tema 1

Lede van mekaar

Tema 2

Hartlikheid en eerbied vir mekaar

Tema 3

Dra mekaar se belange op die hart

Tema 4

Wees eensgesind onder mekaar

Tema 5

Help mekaar op die regte weg

Tema 6

Verdra mekaar

Tema 7

Vergewe mekaar

Tema 8

Bemoedig mekaar

 

Views: 59

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service