EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Van ons groeigroepe het tydens Louis Brittz se optrede van sy “Selgroeplofprysings CD’s” gekoop en ek het terugvoering gekry dat dit groepe sommer baie help om in hulle lofprysing. Van ons groepe getuig dat hulle gejaagd van die werk af kom en dat ‘n mens se kop soms nog op die pad of by die moeilike sake van jou werk is. Lofprysing help jou om op God te fokus. Ons sing egter nie altyd so maklik nie. Buiten ons gemeente se eie CD’s kan Louis Brittz se cd’s julle groep help om op die Here te fokus en Hom te loof en prys.

 

Louis tree weer tydens die oggenddiens van 15 Augustus hier op, maar indien julle intussen sy cd’s vir julle groep wil bestel, gaan na http://www.merchantmusic.co.za/. Julle kan ook na Gospel Direct in Garsfonteinweg gaan en van die produkte daar probeer aankoop.

 

 

 

Selgroeplofprysing 01

Koste R115-00

Bestel via die webwerf: merchantmusic en klik op die products-skakel.

Louis Brittz het medleys van verskillende kunstenaars saamgestel en dit saam met die musiek laat aanbring.

 

Selgroeplofprysing 02

Koste R115-00

Bestel via die webwerf: merchantmusic en klik op die products-skakel.

Louis Brittz het medleys van verskillende kunstenaars saamgestel en dit saam met die musiek laat aanbring.

 

Selgroeplofprysing 03

Koste R115-00

Bestel via die webwerf: merchantmusic en klik op die products-skakel.

Louis Brittz het medleys van verskillende kunstenaars saamgestel en dit saam met die musiek laat aanbring.

Tags: Groeigroepe

Views: 2

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service