EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

 

Faith like Potatoes

Val en opstaan. ‘n Nuwe begin.

Tydsduur: 111 min

R. vd Berg

 

Facing the Giants

Inspirasie tot die spel van die lewe.

Tydsduur: 112 min

S. Kendrick

 

Flywheel

Getuienis van eerlikheid en vertroue.

Tydsduur:  114 min

S. Kendrick

 

Fireproof

Inspirasie vir die huwelik.

Tydsduur: 119 min

A & S Kendrick

 

Laugh your way to a better marriage

‘n Reeks van 4 DVD’s oor huweliksverryking vir getroudes.

Mark Gungor

 

Kontak ons groeigroep Bedieningskoördineerder, Jeanne Janse van Rensburg, by (012) 998 8801 om jou DVD te bespreek. Jy kan dit by die kerkkantoor of Sondae by die Inligtingstoonbankafhaal nadat jy reëlings getref het.

Tags: DVD

Views: 6

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service