EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Groeigroepe Discussions (9)

← Back to Groeigroepe
Discussions Reaksies Nuutste Bedrywighede

Vas en vasbyt gedurende die Lydenstyd

Riglyne en agtergrond oor vas gedurende die Lydenstyd

Begin deur Elsje Büchner

0 15 Feb

2012 Nuwe groepsmateriaal wat beskikbaar is

Hebreërs Die Hebreërgemeente was moeg, moedeloos, vol twyfel en ontreddering;  baie soos ons vandag.  Ons het ons moed en uitsig verloor.…

Begin deur Elsje Büchner

2 7 Feb
Reply by Johan Jordaan

Groepe kan ook saamsing

Van ons groeigroepe het tydens Louis Brittz se optrede van sy “Selgroeplofprysings CD’s” gekoop en ek het terugvoering gekry dat dit groepe…

Begin deur Elsje Büchner

0 Mei 11, 2011

Reekse wat groepe kan doen

Hieronder is groeigroepmateriaal in die vorm van reekse wat groepe kan doen. Van die materiaal is gekoppel aan preekreekse of veldtogte wat…

Begin deur Elsje Büchner

0 Mei 2, 2011

Materiaal wat groeigroepe kan gebruik

Hieronder is materiaal oor verskillende onderwerpe wat jy direk van die webwerf kan aftrek. 'n Kort beskrywing oor die onderwerp en die hoe…

Begin deur Lux Mundi

0 Mei 1, 2011

DVD's wat jy uit ons groeigroepmediabiblioteek kan uitneem

  Faith like Potatoes Val en opstaan. ‘n Nuwe begin. Tydsduur: 111 min R. vd Berg   Facing the Giants Inspirasie tot die spel van di…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Rob Bell se Nooma-reeks

  NOOMA REEKS 001 - Rain (Rob Bell) Tydsduur: 11 minute Dinge werk nie altyd uit soos ons wil hê dit moet nie of hoe ons dink dit behoor…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Boeke wat in ons Groeigroepbiblioteek beskikbaar is

  Praktiese Ouerskap - Hanteer kinderopvoeding met selfvertroue Dr James Dobson gee verstandige raad en praktiese antwoorde op vrae oor…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Wat is 'n groeigroep?

Groeigroepe kom in alle groottes en vorme.  Die meeste van ons groepe is DISSIPELSKAP groepe waar gelowiges saamkom om te aanbid, die Bybe…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

RSS

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service