EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Dat Stefan Joubert 'n gewilde spreker is, is waar. Dat hy 'n kind van God is, is ook waar. Dat hy, as kind van God, met ons gaan gesels oor gebed, is 'n voorreg, 'n groot geleentheid en iets wat ons baie opgewonde maak.

 

Wil jy nie 'n gasvrou/-heer wees tydens daardie oggend-geleentheid nie? Om dit te doen, moet jy ons help om kaartjies te verkoop vir die geleentheid (net R50 per kaartjie), en jy moet die tafel mooi dek met broodjies en patee/smere. Help ons asseblief!!

 


Views: 13

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service