EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Epifanie word sedert die einde van die tweede eeu n.C.op 6 Januarie tot Aswoensdag gevier. Tydens hierdieseisoen word daar op die missionêre werk van die kerk,in die lig van die Kersgebeure, gefokus. Dit is ook ‘n tydom ware gemeenskap in die kerk te bevestig. Die simboolwat by 6 Januarie aangedui word, bestaan uit diejaartal aan die begin & einde, dan die Latynse frase“Christus mansionem benedicot” wat “mag Christushierdie huis seën” beteken, met kruise tussen-in.

‘n Simbool vir hierdie tyd wat jy op jou voordeur kan sit:
20✞C✞B✞M✞11

 

Tags: kerkjaar

Views: 20

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service