EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Eredienste Discussions (2)

← Back to Eredienste
Discussions Reaksies Nuutste Bedrywighede

Ons aanbid God in verskillende ruimtes

Ons eredienste is die sentrum van alle bedieninge. Julle wat die Here dien, kom prys Hom! Julle wat Hom liefhet, moet lofliedere vir Hom ko…

Begin deur Lux Mundi

0 Mei 13, 2011

Epifanie

Epifanie word sedert die einde van die tweede eeu n.C.op 6 Januarie tot Aswoensdag gevier. Tydens hierdieseisoen word daar op die missionêr…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

RSS

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service