EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Inligting

Eredienste

Ons hou op Sondae 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid.

Plek: Gemeentesentrum
Lede: 4
Nuutste Aktiwiteit: 5 Feb

Welkom by Erediensbediening

Ons eredienste is die sentrum van alle bedieninge.

Julle wat die Here dien, kom prys Hom! Julle wat Hom liefhet, moet lofliedere vir Hom kom sing. Vereer Hom met julle instrumente! Kom sing 'n lied met splinternuwe woorde! (Ps 33 - Die Boodskap)

Ons aanbid God in verskillende ruimtes

Ons hou op Sondae 'n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Saam met leraars en musiekleiers is daar op Sondae by Luxmundi 'n hele span vrywilligers betrokke by al die verskillende eredienste. Die span vrywilligers sorg vir die klank, Power Point, dramas, gebedskerse, musiek, voorsang en blomme. Ons wil ook vanjaar 'n simboliekspan op die been bring. As jy kan sing, ’n musiekinstrument kan bespeel, 'n aanvoeling vir dekor en simboliek het of agter die klankbord wil inskuif, kom meld gerus aan!

EREDIENSTYE:

Opnames van eredienste kan bestel word by die kerkkantoor of van die webwerf onder die skakel preke afgelaai word. 

Die Diensrooster kan ook hier afgelaai word.
 
Lux Mundi Gemeentesentrum 
09:00 Informele eredienste 
09:00 Kinder- en kleuterkerk (Dissipelland) 
15:30 Diens in Sepedi/Zulu 
17:30 Celebration (alternatiewe diens vir jeug en gesinne) 

Oostvallei aftree-oord (h/v Coley en Serenestraat) 
09:00 Tradisionele erediens 

Mooikloof-kapel 
09:00 Eredienste met kinderbediening 
13:30 Erediens in Sepedi/Zulu

Dinsdagaande 19:00 – Erediens in Sepedi/Zulu


Gespreksforum

Ons aanbid God in verskillende ruimtes

Begin deur Lux Mundi Mei 13, 2011. 0 Replies

Ons eredienste is die sentrum van alle bedieninge.Julle wat die Here dien, kom prys Hom! Julle wat Hom liefhet, moet lofliedere vir Hom kom sing. Vereer Hom met julle instrumente! Kom sing 'n lied met splinternuwe woorde! (Ps 33 - Die Boodskap)Ons…Meer

Tags: erediensbesonderhede

Epifanie

Begin deur Lux Mundi Feb 18, 2011. 0 Replies

Epifanie word sedert die einde van die tweede eeu n.C.op 6 Januarie tot Aswoensdag gevier. Tydens hierdieseisoen word daar op die missionêre werk van die kerk,in die lig van die Kersgebeure, gefokus. Dit is ook ‘n tydom ware gemeenskap in die kerk…Meer

Tags: kerkjaar

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Eredienste om kommentaar te lewer!

 

Lede (4)

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service