EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Aktuele sake Discussions (76)

← Back to Aktuele sake
Kollig Gesprekke

Lig uit Lig - 'n Paas DVD deur Annelise Wiid

Paasfees is sekerlik die grootste fees in enige Christen se lewe – in betekenis groter as Kersfees. Vir my lê die waarde van Paasfees nie n…

Begin deur Lux MundiLatest Reply

Discussions Reaksies Nuutste Bedrywighede

Die uitdaging van die postmoderne wêreld aan die kerk

Die Amerikaanse gemeente konsultant, Bill Easum,  vertel die volgende storie wat hy tydens een van sy konsultasies raakgeloop het. Moderni…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

6 Style om God te dien

Die style wat mense verkies en waarin hulle gemaklik is, hang baie nou saam met hulle agtergrond, persoonlikheid en doodgewoon waaraan hull…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Postmodernisme - die tye verander

Die simboliese begin van die postmoderne era is om 15:32 op 15 Julie 1972.  DIE TYE VERANDERDie simboliese begin van die postmoderne era is…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Versplinterde mense in 'n post-moderne wêreld

Die uitstaande kenmerke van postmoderniteit, soos uitgewys in die eerste tema, is die volgende:•  Die eensydigheid van rasionalisme in mode…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Is die engele met ons?

Engele het nog altyd die mens se verbeelding op die een of ander wyse aangegryp. Deur die eeue heen sien ons 'n wisselende patroon in erken…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Het God 'n sê oor my geld en goed?

Geld en besittings - die onderwerp waaroor Jesus die tweede meeste gepreek en geleer het. Dit is snaaks hoe reguit mense hulle rug maak sod…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Hoe hoor ons mekaar beter?

Die kwessie van misverstande of mis-kommunikasie kom nogal dikwels voor tussen getroudes, in gesinne, tussen vriende en by die werk. Mens m…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Wie se skuld is swaarkry?

Mense verwag soms net die ergste van God omdat dit die beeld is wat van jongs af by hulle ingeprent word. Só preek 'n dominee onlangs: ''n…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Jesus se oorwinning en die bose

Is die duiwel nog los? Lees wat dr. Lourens Bosman oor Jesus se oorwinning oor die bose sê. Kliek hier om meer te lees ... “There are two e…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

Lesse wat gholf my geleer het

'n Paar belangrike geestelike lesse wat gholf my geleer het ... 'n Man kom op 'n dag baie vroeg van die gholfbaan af. Sy vrou kan sommer si…

Begin deur Lux Mundi

0 Feb 18, 2011

RSS

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service