EREDIENSBESONDERHEDE

Ons hou op Sondae ‘n verskeidenheid eredienste op verskillende plekke wat ruimte skep dat mense die Here met oorgawe kan aanbid. Klik hier om die jongste erediensbesonderhede te sien.

PREKE

Klik hier om ‘n mp3-weergawe van ons eredienste in die Gemeentesentrum af te laai. Preke kan op CD by die kerkkantoor bestel word. Gaan na Kontak ons, vorms vir ‘n pdf-lys van alle beskikbare preke wat by die kerkkantoor bestel kan word. Verder sal jy op die voorblad ook die jongste preke kry wat jy sommer so direk op jou rekenaar kan luister.

BULLETIN

Wonder jy wanneer gebeur wat? Om deel te wees van Lux Mundi beteken om gereeld in te skakel! Klik hier om die jongste pdf-weergawe van ons weeklikse Bulletin af te laai en bly op hoogte van Lux Mundi se werk in die Koninkryk. 

Inligting

Aktuele sake

Aktuele sake word hier bespreek.

Lede: 3
Nuutste Aktiwiteit: Mei 13, 2011

Welkom by aktuele sake

Aktuele sake word hier bespreek: onder andere interessante flieks, boeke, musiek sowel as ander webblaaie. Egskeiding, geld en soortgelyke onderwerpe word onder "Stof tot nadenke" bespreek. Standpunte en besluite vanuit die Algemene Sinodes, en in verband met die NG Kerk familie, word onder "Standpunte" bespreek.

 

Lees meer oor:

  1. Standpunte
  2. Musiek
  3. Ander internet skakels
  4. Boeke
  5. Fliekvlooi
  6. Stof tot nadenke

Gespreksforum

Die uitdaging van die postmoderne wêreld aan die kerk

Begin deur Lux Mundi Feb 18, 2011. 0 Replies

Die Amerikaanse gemeente konsultant, Bill Easum,  vertel die volgende storie wat hy tydens een van sy konsultasies raakgeloop het.Modernisme  Postmodernisme  Die sentraliteit van die individu Die…Meer

Tags: nadenke

6 Style om God te dien

Begin deur Lux Mundi Feb 18, 2011. 0 Replies

Die style wat mense verkies en waarin hulle gemaklik is, hang baie nou saam met hulle agtergrond, persoonlikheid en doodgewoon waaraan hulle gewoond is. Gelowiges is baie keer baie ongeduldig met…Meer

Tags: nadenke

Postmodernisme - die tye verander

Begin deur Lux Mundi Feb 18, 2011. 0 Replies

Die simboliese begin van die postmoderne era is om 15:32 op 15 Julie 1972. DIE TYE VERANDERDie simboliese begin van die postmoderne era is om 15:32 op 15 Julie 1972. Op daardie moment vind die…Meer

Tags: nadenke

Versplinterde mense in 'n post-moderne wêreld

Begin deur Lux Mundi Feb 18, 2011. 0 Replies

Die uitstaande kenmerke van postmoderniteit, soos uitgewys in die eerste tema, is die volgende:•  Die eensydigheid van rasionalisme in moderniteit maak plek vir 'n breër rasionaliteit.•  Naïewe…Meer

Tags: nadenke

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Aktuele sake om kommentaar te lewer!

 

Lede (3)

 
 
 

© 2012   Created by Lux Mundi.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service